Cobus rossouw biography channel

Cobus Rossouw

Cobus Rossouw (28 Maart 1933 - ) is ’n Afrikaanse akteur en ’n pionier van die Afrikaanse toneel.

Cobus Rossouw - TV Guide

Hy het in verskeie groot rolprente, TV-reekse en toneelstukke gespeel, maar het nooit in enige sepies verskyn nie.

Rossouw maak sy rolprentdebuut in 1965 in Debbie. Daarna het hy in tientalle rolprente verskyn, onder ander in Die Kandidaat, Die wildsboudjie en Jannie totsiens. Onder sy groot verhoogrolle is Koning Lear, Richard III, Hamlet, Oom Wanja en Die idoot.

In 1971 ontvang Rossouw die Erepenning vir Toneelkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Biografie

[wysig | wysig bron]

Rossouw is op 28 Maart1933 op Marydale naby Prieska in die Noord-Kaap gebore. Sy pa was Jacobus Francois Rossouw en sy ma Susan Greyling.

Konings | Starring Cast - TVSA

Hy was een van drie kinders, met 'n suster, Ria, en 'n boetie, Jannie, wat jonk oorlede is.[1]

Hy was ’n skaam seun en onbetrokke by skoolaktiwiteite. Later matrikuleer hy van die Hoërskool Jan van Riebeeck. Cobus Rossouw - NLP Life-, Business and Executive- and ... MAKI